Update from Zanika's mother: "Hey julle ons is klaar en kyk net hoe Mooi lyk sy al. Dr is baie tevrede want hy se haar vet is baie mooi gesond en het mooi gevat. Sy was so groot en sterk en het mooi stil gesit. Die is haar eerste pas van prostes dit is hoekom oogie nog bekie lig is teenoor ander een en Dr kan die oogie nie die eerste keer te groot rek nie.. Ons moet vrydag gaan vir fienale oogie. Dan gaan oogie Groete oop wees soos ander een en kleur reg wees. Ons is dankbaar vir hoe goed en mooi dit nou lyk. En danbaar laat Zanika gemaklik is by die Dr ook. Dankie Here vir U Goedheid en Guns in Zanika se Lewe..."